Score tickets na Synergy Live 2013 Joburg!

In Kompetisie deur griffin

Synergy Live gaan Joburg hierdie Sondag, 1 Desember rooiwarm maak met dik entertainment. Drie stage met tunes wat cater vir almal se smaak.

Ons het 10 single tickets om weg te gee en jy gaan moet spring om te score. Kompetisie eindig Donderdag, 28 November 14:00.

Entry is kak easy: vertel vir ons in so paar sinne wat jy sou doen as  jy vir Watkykjy ‘n 30 sekondes TV ad sou moes maak. Sommer hieronder in die comments. Die tien entries wat ons die die meeste like, score elkeen ‘n single ticket. Elke ticket is R395 werd.

Vir meer info oor Synergy Live, click op die line-up pic hieronder om jou na die site toe te vat:
synergy-live-2013

Hierdie post is 69 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,607,179 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinScore tickets na Synergy Live 2013 Joburg!