RAM FKN JAM Vol. 16 – Come As You Are

In Watkykjy Gigs deur Chopper CharlieRek jou bek

Moenie 'n fokken negative creep wees nie. As jy van rock en roll hou en ook so bietjie metal, slaan uit soos masels by Sgt Pepper in Langstraat, Kaapstad vanaand. Dis fokken tyd vir RAM FKN JAM waar rock jocks Chopper Charlie en Iron Leyden die amps gaan oopdraai en die knoppies wegsmyt. Kom raak getrek en luister klipharde musiek en dans met hot chicks en verloor jou beursie en word wakker met iemand nuut in jou bed. Come as you are marrefakkaaaaaahgjhghhgh!

Print

Chopper CharlieRAM FKN JAM Vol. 16 – Come As You Are

Gooi Comment