Daar word tans gewerk aan die Donderdagvideo, maar hy gaan nie 'n fok klaar wees voor middernag nie, so geniet in die meantime Corné en Twakkie se nuutste episode.
Hey man, hoekom trek jy my fokken broek af? Jou fokken pervert. Ondersteun bietjie die site en koop ons Watkykjy shirts HIERSO TE CLICK ou beesbal! Elke bietjie help.
OK, jy kan nou weer waai. Trek net weer my broek op.