Hey man, hoekom trek jy my fokken broek af? Jou fokken pervert. Ondersteun bietjie die site en koop ons Tos boek of enige iets op Kalahari te koop deur
HIERSO TE CLICK ou beesbal! Elke bietjie help.
OK, jy kan nou weer waai. Trek net weer my broek op.
Comments
iemand skop haar gou op haar ko ko ko ko ko ko ko ko kont voor sy nog 'n song maak. Haar kinders moet seker heavy trots wees op mamma se talent. Jesus wept again
Fooooooookit my ore!
Is daar nie sulke fucked up goed in Amerika ook nie?
Nee fokkit man, daar gaan my lunch, my sexdrive en my lus vir die lewe… Moet maar eerder net gaan slaap want my hele dag is nou opgefok
Hoe dink die mense dis goed genoeg om op die net te sit? JULLE IS FOKKEN DOM!! JA JY CHRISMARCHE en jou MAMMA en JOU PAPPA en almal wat se dat jy dalk kan sing!!!
Liewe poes…………… Kon sy nie maar eerder `n nuwe kar gekry het om haar midlife crisis beter te maak nie? Tannie, jy kan nie fokken sing nie. En die een wat jou lirieke geskryf het, kort `n skop in sy ballas. Met steel points.
En wat de fok beteken gee my meh-eh-ehr? Is dit `n tipe drug?
As julle my vra soek daai MILF dalk net bietjie piel in daai mond sodat sy bietjie kan stilbly of hoe?
Daar druk en n dro-o-o-o-ol in my broe-oe-oe-oek.
Sien dit is wat gebeur as mense van Witbank af see toe gaan… aai
Ek dink ek het in my mond gekots.
Jissis.
en ek kyk die fokken ding tot die einde net om te sien of die water nie haar cameltoe nat spat nie…
Ek bloei uit my ore pappie! maar ek sal een virrie span vat en haar vol boerie wors pak op die maat van ausie sheepporn met background paw -wow waaaaaow porn vibes bra… enige iets net om haar bek stil te kry.
Djirre checkie mullet. Ek 's Na-a-a-a-a-a-a-r. Née fok skat, Boksburg mis jou, fokof huis toe.
My ore bloei…
Fokken Breindood! Pateties! Hopelik naai sy beter as wat sy sing.
Ek wil ko ko ko ko kots!!!!
Ai Jirre die arme fokken ding!!! Kan iemand nie asseblief vir haar se sy kan nie fokken sing nie!!!
Ek gan net n skuimkoppie kry om die kots in my keel mee uit te spoel….
Hierdie kak hier is die rede hoekom almal fokof Australia toe.
Goeiste genade suster. Jy het talente, maar sang is ongelukkig nie een nie. Lat iemand vir jou n oudisie reel vir Kwaai Naai vol2. Ek is seker jy sal heelwat aanhangers kry as ek so lees op die comments.
Oja en die oorspronklike weergawe gesing deur Chrizaan klink ongelukkig beter.
Groetnis
Septimus Van Zyl
Die fokken skreeuende bergdwergie het my pas 'n moerse pielstyf gegee – FOKKIT MAN – WAT DE POES IS FOUT MET MY!!!!!
fok man, die song is nie tebad nie
Die vestibulêre senuwee in jou ore makeer iets. Gaan sien ‘n spesialis.
As sy ma aaa ar net ha aaa ar tiete gewys het sou daa aaai song beeter gewees het
Formidabele kompos-sisie. Klink soos een van ongeveer 4,273 ander klub songs wat ek al in my lewe gehoor het. Die vocals is egter die uitstaande kenmerk: ek skiem egter as mens Cher laat "Believe" sing nadat jy haar bietjie crystal meth gevoer het en haar dan tazer op presies die regte oomblik kan mens baie dieselfde effek kry.
Gaan luister na Chrizaan se “Ek kan nie wag” In Afrikaanse musiek soos die hoef jy nie jou eie kak te skryf nie..
HAHAHAHAHA…nou die dag vra iemand my hoekom Suid Afrikaanse mans dit so nodig vind om hulself so commin uit te druk met die smerigste vloekwoorde toe lag ek en se nee man dis bietjie oordryf, duidelik was ek die verkeerde een, moet se meeste mense wat hier comment is baie erger as die song!!!!!!!!
Nee, die song is erger.
Wowee , die enigste ding wat ek gaan afsmeer is my Piel aan jou gordyne !