Dis naweek, kom ons fokken duik!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin2 Eiertjies

Die van julle wat uitmaak vat Twitter sou hierdie warm, Vegas bokkie al gesien het, maar ek looi haar sommer weer. (En ook in my gedagtes). Ek het haar afgeneem reg voor die Four Queens Hotel Casino waar ons in Las Vegas bly. Die video is nog hotter. Wag maar vir hom. Ek gaan staan elke aand soos Corki voor die bar counter met sulke kwyl wat afloop. En so skewe knop in my jeanpant. Nie net voor hierdie bokkie nie. Daar is duisende van hulle. Maar voor ek gaan spinnerakke in die stort gooi, is dit nou eers tyd vir julle om te duik. Want dis fokken naweek!
warm-vegas-bokkie

griffinDis naweek, kom ons fokken duik!

Comments

  1. Petrus Ponkiediel

    Ek was daar! Las Vegas is doodeenvoudig een plek wat elke mens moet sien. Dis fokken ongelooflik. En die girls. Jy weet nie waar om te kyk nie.24/7. Elke dag en nag. Die plek slaap NOOIT. En die Grand Canyon uit 'n chopper gecheck. FOKKEN awesome.

Gooi Comment