Die braaispan in die USA het losgemaak.

In Travel deur griffin1 Eiertjies

Soos ons julle Vrydag vertel het, het die SA braaispan die geesbeker gevat by die Jack Daniel's International Invitational in Lynchburg, Tennessee. Hier is 'n kort videotjie wat julle so paar van die ander teams se set-ups wys, die Braai Fordyce wat op elke halfuur sy gat moes wikkel om die disse by die judges uit te kry en finally die anouncement wat ons fokken bly gemaak het. Terloops, hulle roep die award "The Happiest Home in The Hollow". Ons het die gees, ja man, ja! Vat so!

Vir die wat belangstel, dis disse wat vir die judges voorgesit moes word was 'n homeland dish, hoender thighs, pilled pork, brisket, ribs en desert. Die homeland dish was sprinbok potjie, springbok carpacio, kerrievis en bobotie. Daai sprinbok is sommer in Amerika in gesmokkel. Die pudding was chocolate fondant met 'n brandy snap. Sommer so op die fokken braai gemaak. Fokken koningskos.

griffinDie braaispan in die USA het losgemaak.

Comments

Gooi Comment