Bizarre Bedonderde Donderdae – CHiPS

Jy maak uit van CHiPS? Jy onthou vir Larry Wilcox en Eric Estrada? Hulle was officers "Ponch" Poncherello en Jon Baker gewees in daai lame 80s TV show, "California Highway Patrol"  -  traffic cops wat rondry en crime solve. Basically die manlike weergawe van "Murder She Wrote". Net met meer aksie. Jou sussie het so moerse poster van Eric Estrada teen haar muur gehad. Kom nou, moenie lieg nie…

Al ooit gewonder wat hulle in hulle spare tyd gedoen het? Hulle het chicks gesoek om te patla.

Deel met jou tjommies!
Gefile in Bedonderde Donderdae. Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.

One Comment

  1. RocketLou
    Posted November 22, 2013 at 9:00 am | Permalink

    Fok waars die punchline? Eks moerse teleurgestelt

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>