Wiedefok is Nommer Een?

In Snotstories deur griffin

Met hierdie hele Gupta storie en vlieftuigvrag vol kleurvolle rykgatgaste wat op Waterklooflugmagbasis kom land het was daar baie spekulasie oor of President Zuma se platinumbesmeerde palms betrokke was. Daar was altyd sprake van "Nommer 1" gewees in al die verslae en investigations en mense het heavy kopgekrap oor wie hierdie "Nommer 1" nou eintlik is. Luitenant-Kolonel Christine Anderson het uiteindlik die sluier oor die mystery gelig. En met "mystery" bedoel ek fokken almal in Suid-Afrika en Indië het geweet dat ons president (een van die grootste fokken nommer twee's op aarde) die sogenaamde "Nommer 1" was: "Number One is the President of the Republic of South Africa. For safety reasons we never refer to the president in phone conversations". Aldus Luitenant-Kolonel Christine Anderson.

Let me get this straight: vir safety redes het hulle na die president as Nommer 1 verwys? Is dit nou om almal te fokken baffle? Well, fuck me sideways with a turd & polony sandwich! In die boude. Die NIA moes seker 'n meeting hieroor gehou het:
"Raait, ons noem hom Nommer 1, want as ons praat van "daai fokken doos" gaan almal weet dis ou Zoempie."
"Dis 'n fokken piele plan. Jaco, skryf daarso neer "Nommer 1". Het enige iemand ander voorstelle? Nie? Befok, dan rol ons met Nommer 1".
"Kan ons seblief die vergadering verdaag? Ek het 'n fokken wilde tandoori om te gaan worstel na gisteraand se bribe saam met die Guptas. Sorry, ek bedoel braai."

So, done en dusted. Hulle het gegaan met Nommer 1 vir Afrika se numba one nommer 2. Fokken genius! So Zuma klim op sy presidential jet, Inkwazi, en vlieg na een of ander useless konferensie toe. Die Randela's spuit so heelpad by die aerie se kazospype uit. Sulke ongemerkte tax payers se note.
Atlanta: "Identify yourself, please. This is US Homeland security"
Pilot: "This is Inkwazi. We are carrying Number 1"
Atlanta: "What the fuck is Inkwazi?"
Pilot: "It means fish eagle"
Atlanta: "Who is Number 1?"
Pilot: "We are not allowed to tell you. He is currently making a number 2"
Atlanta: "In the toilet?"
Pilot: "No, just in general. By denying and naaiing everything. We also have his wives on board, number 1 to 5. And all his kids, number 1 to 22."
Atlanta: "Is this a cult, because we will shoot you the fuck down."
*praat so weg van mikrofoon af na sy kollega toe*
"Get the code breakers, we need to figure out who all these fucking numbers are!"
zumatello

Hierdie post is 147 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,602,111 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinWiedefok is Nommer Een?