Waddefok Bob?

In Sport deur Kaptein Kortbroek5 Eiertjies

Ek was baie lus om soos van die blogger brasse daarbuite 'n "open letter" aan Bobbejaan Skinstad te skryf, maar ek weet nie hoe nie. Wat ek wel will uitfigure is waar dié bra uithang dat hy so baie van "Caravan Parties" uitmaak.

Check dis wat gebeur het: Raait, so die Pumas is besig om die Kings 'n rugbyles of twee te leer in laasweek se First Division Final in Nelspruit toe ou Bob besluit om die volgende te kwyt te raak.
"I bet there will be a big after-party in a caravan park tonight," tune hy toe die Pumas behoorlik beheer van die game gevat het. Ek meen waddefok Bob? Is jy seker? Of is jy net plain ignorant? Daai comment sou ek dalk kon verstaan as die game in Witbank was. Jy weet natuurlik Heineken Meyer is oorsprongklik van Nelspruit af? Right Bob? Methinks Bob mag dalk iewers op 'n kol 'n kans kry om hierdie te lees – ek fokken hoop hy doen – so I are going to gooi a bit of rooitaal hierso. Once.

Bra Bob, caravan peoples like us have hearts too, but as far as I know the zef scene in Nelspruit is not that big tjom. Kurt Daren and other Afrikaans tunes loop mooi in that valley and every year they have this one moerse festival – in the bush bra. Maybee you was thinking about the caravans those okes use to go to watch the lions (not the rappie team) and cheetahs (still not the rappie team) and four Rhinos that are left in the Kruger Park. I don't know Bob, maybe you think all dutchmen live in caravan parks? Surely there are a couple of boere left in Slaapstad? Die fok weet Bob, dat jy ons almal so onder dieseldfe uneducated kam kan skeer. Like I always tune my tjerrie, fink before you open your mouth.

Please Bobster, dankie dat jy elke week in jou broek kak oor die refs but we know that eerste divisie wedstryd was a "nothing" kind of kak job you had to go do but please tjom, show some respect to the people who pay their DSTV licences.

Raait so hier is wat ons skiem die naweek behoort te gebeur, of nie.

Province v Lions
Kortbroek: Province gaan wen met so 9 punte
Griff: Sug. Ek weet Province gaan my Leeutjies heavy carrots voer en met so15 wen, maar die optimis diep binne in my sal graag die Lions wil sien wen. Fok, ek sal 3 vat, thanks.

Sharks v Spoedkatte
Kortbroek: Kop Sharks, caravan park hart – Cheetahs met so 2 (dropgoal deur Goose)
Griff: Ek weet nie waddefok Kortes probeer tune nie. Ek like altwee spanne maar die Cheetahs effens meer. Met so 6 punte.

Deel met jou tjommies!

    Kaptein KortbroekWaddefok Bob?

    Comments

    1. Gemaskerde Sopbeen

      Punt no 1: Bob se poes
      Punt no 2: Tussen die twee van julle het julle amper 50% van die games reg gepredict hierdie seisoen………. Jirre ouens, dalk bietjie minner vles vat voor julle scores insit!!!!

    2. Belhamel

      Jissis Sopbeen, jy praat darm sleg van die beste rugbyspeler wat ooit die aarde bewandel het? Hy sal jou masker afruk en in jou murgpyp kak.

    3. Sarel

      Fokkit Belhamel, klink nie of jy al vreeslik baie rugby gekyk het nie. Beste rugbyspeler? Dalk die rugbyspeler met die mooiste tong…

    4. Belhamel

      Ek het nie juis na sy tong gestaar nie. Wel na sy skills.

    Gooi Comment