Park Acoustics more! (en so klein USA update)

In Park Acoustics deur griffinRek jou bek

Dis more weer tyd vir Park Acoustics en die line-up is kief soos dit maar altyd is. Check hierso of op die flyer vir meer details.

par acoustics oct

Hier is so kort summary van wat laaskeer gebeur het:

En net om julle so effens up to date te hou met ons USA vibes, is hier ‘n klein videotjie. Niks groot nie. Net ‘n vinnige sollution oor hoe om vir mense brekkies te maak op ‘n braai in Amerika as jy camping en RV vibes gooi. Check teen Maandag se kant weer vir ‘n update en hou Twitter dop om te check of Suid-Afrika die international BBQ kompetisie in Lynchburg, Tennesee wen. Hou duim vas.

griffinPark Acoustics more! (en so klein USA update)

Gooi Comment