Moenie Van Coke Kartel en Feed The Wolf mis in Pretoria die naweek nie!

In Watkykjy Gigs deur griffinRek jou bek

Van Coke Kartel is hierdie Saterdag by Arcade Empire in Pretoria om hulle nuwe CD, Bloed, Sweet & Trane te launch saam met Feed The Wolf. Dis 'n gig wat jy glad nie wil fokken mis nie! Ons het ons kloue op die nuwe CD gekry en dis regtig befok verby. Verwag 'n review later hierdie week…

Dan is die ouens van Feed The Wolf ook gaaf genoeg om 'n set double tickets weg te gee vir Saterdag se gig. Al wat jy moet doen is om hulle op Twitter te volg en te vra vir die ticket: https://twitter.com/FTWfeedthewolf
vck bloed sweet trane
Details vir die gig:
Datum: 12th October 2013
Line up: Van Coke Kartel, Feed The Wolf & Coax
Venue: Arcade Empire, Pretoria
Adres: 256 The Highiway Str, Equestria
Tyd: 22h00
Tickets: R50

Check julle daarso. By the way, VCK se nuwe CD het omtrent landwyd heeltemal uitverkoop binne 2 dae, so as jy dalk sukkel om dit in die shops te kry, support die ouens en koop dit op iTunes. Hulle is tans nommer 1 in SA en het daai hamer wat Miley Cyrys so lek square in haar boude gedruk:

vck bloed sweet trane toer

feed the wolf

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinMoenie Van Coke Kartel en Feed The Wolf mis in Pretoria die naweek nie!

Gooi Comment