Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffinRek jou bek

Check hierdie bra se wilde racing kazozpyps
Eudard

zef-kazoz

Hey Griff
Het die twee goete gespot oppad huis toe. Die eerste ou is n toffee en is nie skaam om almal te vitel nie. Die tweede ou se google maps dink ek nie werk so mooi nie, of sy navigator is bietjie deur die kak.
Groetnis,
Charl

toffee gp

IMG_0489

Poplap + blikgat gaan kamp. Geen woorde.
Jaco

poplap en blikgat

Het vir Blink Stefaans in Richardsbaai gespot
Mike

blink stefaans

Aweh Hosh Griff,

Gespot in Allen’s Nek in n Checkers. Ek weet nie of dit nou net omdat Halloween om die draai is nie of is dit want die goed wat daar werk is so fucktup dom soos n tee sakkie nie maar ek het maar anyway so R15 se Vars “Sand Heks” gekoop vir my toeba’s.
heks-ham
Gespot in Bloemhof toe ons bietjie daar gaan Hengel het. Die Barber was seke kak gerook op aap twak want hyt het die Munchies gekry… Hyt homself nie dik geeet nie maar wel DOOD geeet! Check hou try hy nou maar n Karp in wurg. Natuurlik was hy al n rukie dood na hy verstik het.
cinabal-fish

By Rhodesfield gesien. Sal hom nie miss in die donker nie.
Mathys

zef uno
ZeffLou, Oor en Uit

So paar zef tjorre raakgeloop
Francois

DSC_0140

DSC_0433

DSC_0452

DSC_0495

Dude,
Ek het vir jou twee bydraes vir Zef Spotters.
Ek like die tatoe – ek het 'n barlady by 'n bikers club in Bapsfontein afgeneem.
Jaco

spook gp

life is about choices

Hey Griff,
Hier is vir jou so paar kiekies al die pad van Regensburg, Duitsland af.

  • Wanneer laas het jy ‘n kar gesien wat lyk soos daai bubblegummers skoene van die 80’s?
  • In Regensburg mag jou honde nie kak nie.
  • Ons het vir Mr T op elke straathoek raakgeloop.

Andrew

DSC_0393

DSC_0441

DSC_0274

Hallo Griffin,
Pel van my werk in Mmmtatha. Check die weird shit wat hy daar sien! Hy se dat jy jou gat af sukkel om 'n steak in die hande te kry maar dat die beeslippe soos poeslippe proe net bietjie meer grof.
Jaco

sparletta

frozen birds

beeslippe

skaaplonge

griffinLaasweek se zefspotters

Gooi Comment