Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffin4 Eiertjies

More maats, ons vat vandag bietjie 'n break van julle submissions af (moenie worry nie, ons fok dit nie weg nie) en kyk so bietjie wat op griff se foon aangaan vir die volgende twee weke. Julle maats moenie fokus verloor nie. Zefspotters gaan nie net oor karre met kak mags nie, maar keep 'em rollin in. Ons ruk julle net so bietjie aan die kraag rond om weer op die reguit pad te loop…

Hierdie zef brakkie raakgeloop by 'n Engen in Fochville. Nie seker of dit sy eie tande of valstande is nie.
1

Ninja van Die Antwoord se tjor, oppad na 'n music video shoot
3

Kief t-shirt wat een of ander  bra by 'n party gedra het.
5

Geen idee hoekom ek 'n business card het vir die "Pielkoppe Bike Club" van Port Elisabeth af nie, maar kan net image hoe hulle helmets lyk en hoe confused cops moet wees as hulle afgetrek word, siende dat cops self pielkoppe is.
7

Blykbaar is daar meer as een jirre
9

Die Gupta's se indoor swembad by hulle huis in Saxonwold. Ek skat die marmer alleen kos meer as my hele fokken huis.
11

In Thailand lyk hulle sigaretpakkies alles soos hierdie. Imagine Suid-Afrika begin foto's op drankbottel sit van karongelukke? Of even erger, die foto van die chick wat jy die vorige aand ge-zaber het met daai bierbrille van jou.
12

En dit van iemand wat self soos 'n trol bestuur
14

Jehova's witnesses klop deesdae nie meer nie. Wel, nie as mens Rottweilers het nie. Hulle los handgeskrewe briefies in jou posbus. Fok, het hulle al van spam gehoor? Dis baie fokken makliker.
16

Yup, ek het 'n toeter. 'n Toeter op my waterskoeter
18

Daar is nou Watkykjy bier. Maar like, net twee
19

Weet nie hoekom dit "special agri cheque" tune nie. Mens raak seker die heavy fokken agro oor hulle geld fokol werd is. At least rol hulle nou met US dollar, hoor ons. O ja, en daai een sent noot is minder werk as die kak onder jou vingernaels.
20

Jack Parow geniet 'n padkossie. Ek kan nie onthou waarnatoe ons gevlieg het nie. Seker in ons moer in.
22

Weet nie waddefok hierdie op my foon soek nie. Kan nie onthou waar dit vandaan kom nie, maar dis poes weird.
27

Hollywood mutton. Jy koop dit on Lenz (Lenasia vir julle ouens wat nie uitmaak nie, and all). Dis basically maalvleis wat terug gesit word op die been as ek reg onthou. Actually kan ek gald nie onthou nie. Mens drink twee bottels brannas uit voor jy dit vreet.
28

Rich bitch vibes.
photo

griffinLaasweek se zefspotters

Comments

  1. thysmetys

    Awesome pics Griff..ek laaik Ninja se kar…Rammstein!

  2. Maaskaas

    Daai’s my t-shirt, bra. Bly om te sien jy let op na wat jou gaste dra.

  3. Die Vrotkol

    Ek het vir LArissa Cambell gebell , ek vir haar gevra of sy van Islam algehoor het ? ek gaan haar fokin weer bel..

  4. Belhamel

    Net in ons ou dorpie is daar meer as 5 Jirres. Elke ou wat wat bietjie zak wil maak stig net n vars kerk en verduidelik hoekom sy jirre nou die regte een is. En die mense raak ontslae van hul hard verdiende geldjie… 

Gooi Comment