Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffin1 Eiertjies

Moenie worry nie, ons het al julle submissions op ys gesit, soos wanneer mens met longe moet rondjaag op die N1 op een van daai delivery bikes met die biohazard stickertjies op. Grif wil net gou die laaste paar zefspotters van sy foon af kry, want ons is besig om kakbaie ander zef goed in Obamaland ook af te neem.

Ons is volgende week weer terug met julle marabsies s'n, hoor?


Hierdie twee goosies het 'n piele tyd gehad by Ramfest vroeer die jaar. Blykbaar is een van hulle se naam Jen.

chicks by ramfest

Durban smaak van hulle taxi's poes zef. Ek weet nie of die goose wie se pantylyn net bokant die gwap verbyloop veronderstel is om Jeanie D, Jenifer Lopez of 'n onbekende Bollywood actress te wees nie:

durban taxi

durban tax 2

Hierdie bra in Paulshof was seker moeg vir die extra gewig op  ysy Lexus se voorkant. Of hy't dalk bietjie te veel Irish yogo by die pub in die shopping centre gedoen:

front lexus bumper

Hierdie ou met sy Volvo S60 skiem hy's die KGB (ek dink iemand het dit ook al vir my aangestuur). Nouma lekker. Daar is net drie probleme: Goud is nie fokken gangster nie en so ook nie Sweedse motors nie. Veral nie in Centurion nie. Kry vir jou 'n swart A6, dan praat ons weer my ou:

kgb

Jy maak uit as jy in traffic sit en dit lyk of daar geen einde aan die gewag sal wees nie? Baie wens wens ook soms hardop "Fok, ek wens ek het nou 'n helikopter gehad, dan kon ek wegvlieg uit hierdie kak verkeer uit." Bra, kyk agter op jou trailer. Jy fokken HET een!

melikopter oppie n1

Hierdie kom ook van my foon af, maar ek dink nie ek het dit afgeneem nie. Dit beteken nie dis nie poes zef nie. Check daai onderstel en tekkies – jy kan ten minste drie RDP huisie bou met die zak wat daar gemors is:

nissan 1400 monstertjie

Baie van julle ken hierdie bierbekers. As jy die outjie natmaak, waai die klere en as jy dit heeltemal te veel doen, is die effek permanent. Jy kry nie net poesbekers nie, jy kry pielbekers ook. Ek het al gesien hoe iemand daai outjies ywerig lek, net om in die gesig gestaar te word deur 'n tros.

poesbekers

Inconsiderate konte op die R21, heel moontlik oppad na die N1 toe en dan Moz. Nie net het hierdie doos almal om hom in direkte gevaar gestel met sy toring van Babel nie, maar die bakkie het gebreek ook (big fucking suprize there) en 'n fokken groot traffic jam veroorsaak. Dis het nou al 'n hele rukkie terug gebeur, maar is nogsteeds relevant. Fokken haat. Erg.

R21 fokop mazambiekers

Die smoking lounge in Bankok is sekerlik die derde sadste plek op aarde. Tweede sadste is death row en die heel sadste plek is Orania. Gelukkig het ek nie foto's daarvan nie. Nog nie.

smoking lounge bankok

Hierdie goose se tiete afgeneem by Avastar laaaank terug toe ek getune het die plek sal nie langer as drie maande hou. Was ek reg? Fokken natuurlik was ek reg.

tiete by avastar

Hierdie kief wa-Benzie kan jy seker nog check waar hy uithang in Greenside in Joburg:

wabenzie in greenside

Sou nou is daar so paar van ons tjommies wat bymekaarkom om kakduur whiskey te drink, maar die feit dat dit duurder is gee ons nie meer klas as cheaper whiskey nie, het ons toe later die aand uitgevind.

whiskey tiete

Yo-landi en nogge cherrie vat so bietjie van 'n smoke break tussen shoots op die set van I Fink You Freaky. Die eerste version, in elk geval. Daai dag het hulle R700k in die asblik gefok en niks van die shoot gebruik nie:

yo landi en so ander sker

Soms, as jy uitgaan en fles vat, sien jy vreemde dinge…

youtube afrikaans

Something kan enige iets beteken, liewe Zambia guest lodge. Wat van 'n drol?

zambia lodge by border

griffinLaasweek se zefspotters

Comments

  1. Zephyr

    Daai zef Nissan 1400 moerskont trapper ry daar in PTA Tuine rond

Gooi Comment