Dis naweek, kom ons fokken duik!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin12 Eiertjies

Geniet jou naweek en bly weg van poes bouncers af soos hierdie kont, Shane Myburgh. Actually, bly sommer weg van Stones af in Fourways:

Op ‘n baie meer happy noot is dit naweek en julle word permissie gegee om vandag effens vroeër te duik…

hoe-om-te-hekel

Deel met jou tjommies!

    griffinDis naweek, kom ons fokken duik!

    Comments

    1. Evert

      Of 'n ander idee, rook jou spinasie by die huis klaar en moenie jouself in sulke situasies plaas in die eerste plek nie.

    2. Root

      Hoop daai doos bouncer slaap sommer vinnig in die tjoekie… Aardskont

    3. Kameel Tril

      Wat de fok worry almal oor die bouncer, die girl in die water maak my fokken styf.

    4. EKKE

      Daai gomkoppies het daai poesklappe verdien. Drie laerskool laaities sal daai kragapie plat trek as hulle net wil, maar kyk na die etters. Hulle kort nog van daai.

    5. Razed

      Dalk moet die klein kakke ophou cat verkoop in die kakhuise…

    6. #1Pisscat

      Pissgat !  wag eers dat die groot ouens waai !!  Fokken Roid junky poes !!  Wens hy will probeer om 'n regte man te try PK…. hy sal so gou val hy sal dink hy bungee jump !!
       
      Groot spiere, klein pielie !! en brein !

    7. Hokken Fonger

      Ja shure, die drie dom poese rook pappegaai slaai in die bathroom, hulle verdien die PKs. Maar kom ons kyk nou weer, het hulle enigsins iemand skade gedoen? Jy weet, dit nie as of hulle ‘n dude met ‘n mes gedreig het nie. Daai bouncer is ‘n poes… Ek stem…

    8. Jan die Boer

      Laatjies sal wel twee keer dink voor hulle drugs in Stones verkoop. 

    9. Die Vrotkol

      bouncers is poese ! lyk vir my soos n geval van roid rage . JOU POES bouncer !

    10. Jagter

      Hopelik word Poes Myburgh lank en hard, sonder lube in die hol gekap waneer hy in die tjoekie slaap.  
       

    11. Helen

      Wat de fok. Sterkstes vat reg in eie hande. Hy is n poes en julle wat se hy is reg is ook poeste. Bel die polisie as iemand dagga rook in jou club.

    Gooi Comment