Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffin1 Eiertjies

Hi Griff,
'n Vriend van my het die ou in Botswana gespot. Fokken status man!!
Louis

bosbefok

Hi Griff,
1 en 2 gespot in Parktown en 3 in Potgietersrus.
Cheers
Leon

1

2

3

Daai outjie wat ons gesien het toe ons gaan fles vat het vir lunch
K-Lo

zef en styl

Griffin,
Swart buldog kar met display op die dash gespot in Indonesie, so ook die 2 rooi zefs.
Blou Reaper desien by Pta dieretuin.
Groete,
Van

Kiekie(223)

Kiekie(220)

Kiekie(219)

Kiekie(216)

Kiekie(221)

07032009032

07032009033

In Port Alfred gekokkenodge
Vinnige Fanie

port alfred

Lykit!
Ek't die pragstuk ontdek in die Vaal, Ford Escort 325is, limited edition vuilpienk paint job de worx.
Divan

Ford escort 325i

Kyk Grif…dis SY Brera!
Groetnes
Charl

mi brera

Dag Griff,
Ek het hierdie twee voorbeelde van taalkundige voortreflikheid gespot by my local mark.
(NS: kak spelling ken blykbaar nie grense van taal of kultuur nie…)
Groete,
Prof. Bokdrol.

Kak spelling 1

Kak spelling 2

griffinLaasweek se zefspotters

Comments

  1. HUGEORGEN

    Drof.Pokdrol plaas jy die oues van dae reg help
    jy was tog da

Gooi Comment