Justin Bieber – Bullshit! (Corne & Twakkie)

In YouTube Channels deur griffinRek jou bek

Hierdie is vir al die mense wat so vieslik is met daai meisie, Justine Bieber – 'n nuwe Corne & Twakkie episode. Check hom solank, want vandag gaan 'n kakbesige dag hier op Watkykjy wees. Ons bring so bietjie later vir julle 'n behind the scenes Van Coke Kartel exclusive, asook hulle nuwe music video en hopelik 'n befokte Bizarre Bedonderde Donderdag video hier teen laat middag. Maybe is daar dalk nog tyd virre stukkie rappie ook.

Kom ons check net eers hoekom Corne & Twakkie so vir Justin Bieber verdedig:

Deel met jou tjommies!

    griffinJustin Bieber – Bullshit! (Corne & Twakkie)

    Gooi Comment