Foreplay is verby, Bokkies!

In Sport deur Kaptein Kortbroek2 Eiertjies

Foreplay is glo die geheim tot goeie seks, tog sal meeste eerlike tjerries jou mooi verduidelik dat zaber size actually die deurslaggewende faktor tot hul vreugde is. Size matters, tjom. As jou goose kak oor die 'motion van die ocean' kwytraak, stel ek voor jy gaan sien 'n Sangoma of bestel solank 'n Swedish penis enlarger of something. Jou kanse is beter by jou eie pozzie want almal is meer op hul gemak as dit 'n home game is, maar dalk is dit tyd dat jy bietjie soos 'n biker begin dink en haar iewers op 'n verlate highway in die bosse betakel.

Sien, rappie is ook soos seks. Nie gay porn nie. Fokof. As mens na van julle marabse se comments op van die tos blogs kyk, is rappie amper meer belangrik as seks. Dalk is dit omdat rappie nog nooit jou beste tjomma 'n kopkou gegee het terwyl jy op daai business trip was nie. Rappie dwing jou ook nie om gras te sny nie en rappie was nog nooit gepla as jou pelle met 'n kas brannas by jou huis opdaag nie.

Either foken way, vir ons Bokke is die tyd van foreplay nou mooi verby. Ja dit rym, en verloor rym ook met vermoor – watever. Moving right along. Ons (die Bokke) het mos nou agt in 'n ry gewen so ons is on 'n roll. Ons maak uit van Heineken se nuwe stelsels en elke bra weet pre-fokken-sies wat van hom verwag word. Daar is feitlik fokol verskonings oor nie. Soos in zero. Ek meen, bel nou vir Naka (die Cheetahs coach) en vra hom hoe mens aan daai gatkant van die wêreld gatskop. Het ek al gesê hoe befok die Spoedkatte vanjaar gejol het?

More wanneer ons boys in Brisbane uitdraf het hulle basies twee opsies: Spyker 'n Aussie of word deur 'n Aussie gespyker. Dis so eenvoudig soos dit. En as julle dalk so beitjie opgelet het wat die Kiwis met daai manne gedoen het, is hulle klaar lekker nat vir ons. Ons het in nouwel dalk in die 70s laas in daai verkakte dorp gewen, maar wies bang?

My persoonlike opinie is dat die Aussies se coach, Ewen McSomebody nog moerse goeie goed met die klomp skaapwagters gaan doen, so ons beter gou 'n sielkundige houvas oor hulle kry en hulle hard in hul backyard bliksem. Wen is nie genoeg nie – ons moet links en regs PKs uitdeel. Flip van der Merwe en Eben Ysterbeth… ek watch julle.

Na twee supertos games teen die Kiwis is Mofstralia reg om vir so paar solid shots oorgebuig te word. Ek meen dis nou nie asof ons 'n kak span vir die game gekies het nie. Ja fine, meeste rappiekoppies het 'n moerse issue met Zane aka NikNax aka Sideshow Bob aka Zakumi, tog is die bra actually heel solid – veral onder die hoë bal. Al wat ek nie van hom like nie is sy predictability op die counter-attack. As iemand vir hom 'n sidestep kan leer sal dit piele wees. Ervare man daai en hy kom mos juis uit Griekwa country. Net een laaste ding: Gaan fok hulle op, Bokke! Doen dit behoorlik.

Wat SuperBru aanbetref: die geheim is om te weet wie die ref en TMO is. Swak, swak fokken swak, I tells ya!

Saterdag
Bokke v Ozzies (9:35)
Kortbroek: Foreplay is verby. Daai Mission Impossible opskrif op StupidSport was seker die kakste opskrif wat ek die jaar gelees het. Fok hulle op Bokke, met so 12 of meer.
Griff: Sorry, maar kom ons face reality: As ons laas in die 70s gewen het in Brisbane gewen het, wat is die kanse hulle gaan hierdie naweek 'n miriacle afpull? Ek sal like as hulle met 10 wen, maar hulle gaan gevat word met so 15. Hier is bietjie Boktiete as 'n troosprys.
bok tiete
Kwaste v Lions (15:00)
Kortbroek: My Lions tjommas is ALMAL kak skaam na laasweek se draw teen WP, nie omdat dit 'n draw was nie, maar daai geelkaart wat deur een van die Lions personeel uitgedeel is. Willie Roos is sy naam en hy hyt mos ophou blaas toe die Kwaste fans hom – wait for it – met brannas bygekom het nadat hy 'n geelkaart vir die Bulls in 'n fokken belangrike game in Kimberley gegee het. Kan ek nie maar die game gaan blaas nie? Raai wie sal wen. Skaam julle fokken Lions. Skaam julle faktap.
Griff: Whatever, Kortes. Moenie kots nie – praat! Die Lions gaan hom met so 12 vat. Dit beteken nie ek like nie die Kwaste nie. Ek like hulle kwaai.

Bulle v Spoedkatte (17:05)
Kortbroek: Cheetahs met so 8 want die Bulle se beste spelers is almal oorsee en die Spoedkatte behoort die beker te wen.
Griff: Die Katte gaan hulle faktap krap en met 'n oorwinning van 12 wegstap.

WP v Sharks (19:10)
Kortbroek: Die WP speel altyd beter by die huis, maar die gaan tight wees. Sharks met 3 is my pick want ek like Butch James se elmboog vibes.
Griff: Ek sekondeer daai 3 wen vir die Sharks. Wen net-net aan die einde met 'n straffie.

En vir die All Blacks teen Argentina. Hulle roep hom die slagting. Check so 80 punte vir the Blackness.

Kiefpiele, lekker naweek en onthou rappie is soos seks. Passop net dat jy nie die een is wat deur die ref genaai word nie.

Kaptein KortbroekForeplay is verby, Bokkies!

Comments

  1. Lau-Ann van Niekerk

    Ai ouens!!!! Wat 'n befokte game was dit nou nie??? Sorry vir die Sharks neh??? Was 'n moer goeie game maar die beste span HET gewen!!! WP JOU LEKE DING!!! 🙂

Gooi Comment