Dis naweek, kom ons fokken duik!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin1 Eiertjies

Voel jy dat die somer al aan jou binnebene begin hap-hap? Hierdie gaan een lekker lang somer wees voor die winter aanbreek en met winter bedoel ons die 2014 elections.

Hoe's hierdie virre fokken toeval? (Mooi raakgesien en ingestuur deur Martin)
Malema

So gepraat van idiot, hier is so paar marabse met vet pense wat aan 'n belly flop kompetisie deelneem. New Zealanders en Ozzies. Van hulle sukkel maar. Jy is meer as welkom om jou eie duik videos vir ons te stuur vir shits en giggles as jy skiem jy kan dit beter doen:
Maar al daai kak vir nou eers op Malema se stok. In sy hol. Dis naweek en ons gaan kyk wat kook in Dulstroom, so kom ons fokken duik!
buig-hom-bokkie

griffinDis naweek, kom ons fokken duik!

Comments

  1. Speensalf

    Hy's so dik want jou ma gee hom 'n koekie elke keer wanneer hy haar spyker…

Gooi Comment