Die kakste fokken blokfluitspel op planeet aarde.

In Fokken Main Videos deur griffin9 Eiertjies

Deel met jou tjommies!

    griffinDie kakste fokken blokfluitspel op planeet aarde.

    Comments

    1. Anti

      Sal natuurlik help as hy nie sy 5 jarige sussie se speel blokfluit probeer gebruik het nie.

    2. Daan Likkewaan

      This one time at band camp I stuck a blokfluit up my pussy – and never washed it again and then I recorded this song on it.

    3. Pielas

      Skiem net hoe mal sal dit klink as hierdie bra "My taal, taal, taal" speel op sy blokfluit.

    4. Petrusposbus

      Goeie bliksem dis kak erg. Pielas, Andre "my taal" is nog al die pad besig met sy "musiek" loopbaan. 

    5. Jono

      Vir die etters wat nie weet nie, die man is n komediant van Australie. As jy bietjie breins het en nie n kop vol kak nie, sal jy dit kan sien en nie die ding erenstig opvat nie.

    6. Author
      griffin

      En vir die wat bietjie meer brains het sal weet dis actually New Zealand.

    Gooi Comment