Die Geskenk

In Fokken Main Videos deur griffin4 Eiertjies

Francois van As sit hierso en brannas drink en toe deel hy ietsie met ons. So nou deel ons dit met julle.

Deel met jou tjommies!

    griffinDie Geskenk

    Comments

    1. Speensalf

      BWAHAHAHA! Ek hoop dit vorm deel van die Graad 8 Lewensopvoeding sillabus…. hahaha

    2. Heinz

      Goeie vok!! Dit was erg onverwags.  Die ou kan nogals sing maar die Oktapoes – so strategies geplaas – is poes snaaks.  Hahaha

    3. AMOS*

      Fok, as hy Huisgenoot Skouspel toe gaan, is ek daar. Once.

      Altyd gesond om te masturbeer, dis een manier om die goggas te keer.

      *Assossiasie vir Masturbasie as Ontduiking van STDs

    4. JagsJannie

      Welkom terug AMOS! Waar de Fok was jy? Nou nog net DDD terug kry dan's als weer Piele op WKJ…….

    Gooi Comment