Bizarre Bedonderde Donderdae – Mayonnaise

In Bedonderde Donderdae deur griffin

Aaah, mayonnaise! Een van die lekkerste goeters wat witmense like om oor fokken alles uit te bliskem. Kamtig ook 'n dwelm wat druggies tussen hulle tone gespuit het, of so het jou skool jou altyd laat glo. Dit en dat metal van die duiwel af is. En dat cafe games die gateway drug is na sigarette, wat weer op sy beurt lei na die kronkelpaaie van mayonnaise.

In vandag se episode van Bizarre Bendonderde Donderdae kyk ons na mayonnaise, maar kom ons check eers gou Corne en Twakkie se spliksplinternuwe epsiode uit: Late guy bullshit:

En nou skakel ons oor na Tannie Betsie, Jan, whatever die ander poes se naam is en mayonnaise (en shot aan die secret crew wat ons met die stemme uitgehelp het):

PS: Vir almal wat so uivra oor die road trip kompetisie – die wenners word hopelik more aangekondig. Ons wag net vir Bacardi om 'n wenner te kies uit al die kakbaie entries wat ons ontvang het.

Hierdie post is 141 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,593,195 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinBizarre Bedonderde Donderdae – Mayonnaise