Pinocchio. Epsiode 3.

In Bedonderde Donderdae deur griffin1 Eiertjies

Met Oppikoppi en al die ander kak aan die gang was daar nie tyd vir 'n Bizarre Bedonderde Donderdae video gewees nie, maar julle raak nou al gewoond daaraan. In fact, ons sit al vir meer as 24 uur lank by Oppikoppi. Jy behoort jou te skaam dat jy nie hier is nie.

At least kan jy vir so 22 minute sit en brommers hap by die werk, want ons gooi jou weer onder die Pinocchio bus in. Ons trek nou al by episode 3. Dis die een waar die klein hout kak aan die poppespelvertoning deelneem. As kind kan jy seker onthou wat jy vir jouself gedink het: "Self, Pinocchio is besig om fokken erg kak aan te jaag. Van hier af is dit net afdraende vir die klein naai!"

Geniet hom!

griffinPinocchio. Epsiode 3.

Comments

Gooi Comment