Park Acoustics hierdie Sondag – score tickets!

In Park Acoustics deur griffin29 Eiertjies

Dis weer Sondag tyd vir Park Acoustics by Fort Schanskop by die Voortrekkermonument. Verlede maand s’n was fokken lekker gewees en daar is nie maklik ‘n beter manier om ‘n awie in Pretoria in die buitelug te spandeer nie.

Hier is so twee crowd shots en ‘n lekker video wat ons aanmekaargesit het. Check, dis al lankal fokken somer in Snor City:
IMG_1177

IMG_1208

Hierdie Sondag het een befokte line-up:

  • Aidan Martin
  • Andra
  • The Howlin’ Shibanski (check hieronder hoe jy tickets kan wen – hulle vocalist het hulle lekker in die kak gedrop)
  • Albert Frost
  • Dan Patlansky.

Jirre, Albert Frost en Dan Patlansky maak dit al klaar die moeite werd vir die ticketprys. Dit gaan fokken kook, pappa!

So wen gou bietjie tickets hier op Watkykjy
Check, Howlin’ Shibanksy se vocalist het ‘n blaaint move gepull en uit die band gefokof, so vir alle praktiese doeleindes bestaan Howlin’ Shibanski nie meer nie. Maar daar is goei nuus vir Sondag: Rot (Kobus) van Black Cat Bones gaan agter die mic inklim en julle kan ‘n hele paar piele tunes verwag. Die mense laaik van musiek maak vir ‘n lewe.

Ons gee twee double tickets weg aan twee Watkykertjies elk wat met ‘n nice, original naam vir hierdie ex blues band kan opkom vir die dag. Dis nie asof hulle die naam gaan gebruik nie, dis maar net vir fun en ‘n manier om tickets te score. Looi sommer in die comments. Ons soek ‘n antwoord voor 10am, Dinsdag 20 Aug.

park acoustics

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinPark Acoustics hierdie Sondag – score tickets!

Comments

  1. Joe

    The Shibanski Bones.
    Feed the Shibanski Bones.   (2 van daai ouens is mos in Feed the Wolf ook.)
    Wolf bones.
    Die Schanskop skandes. (vir Park acoustics).

    Rot en die res.
    The Sunette Bridges tribute band.
    Ek weet dis nie die bestes nie. Maar eks fokken lus om al daai acts te sien: Andra en al die Blues wat volg die "Egyptian-less Shibanski", Albert en Dan Patlansky! Koppi was nogals swaar op 'n student se budget. Cool!
     
     

  2. Joe

    The Shibanski bones.
    Wolf Bones. (verwysing na hulle aandeel in FTW).
    Rot en die res.
    The Sunette Bridges tribute band.
    Die Schanskop skandes.

  3. Arnold

    "Shibanski Sunday" of "Blues Mania" of "Streamlined Shibanski's"

  4. schallaman

    Black Cat Ek is n Poes Cheerski

    …of
    Dan Padgevatsky
    Van Coke Ek Quit
    The Narrow Escape

  5. Tay

    Shibanski Souls
    Calling Out Shibanski
    Souls for Blues

  6. John

    Ratty Wolfpack 
    Blue Zoo Band
    Iced Zoo Cookie Band
    Wolfs and a Rat
    Three Wolfs and a rat.

  7. Eve

    Jy Moenie Huil Shibanksy Nie
    Jy Moenie Howl Shibanksy Nie
    Howlin' Padvatksy 

  8. Author
    griffin

    Joe en Luan, ek like daai name. Julle score elkeen 'n double ticket. Hou julle e-mails dop.

Gooi Comment