Oppikoppi beer drone. Manna uit die fokken hemel.

In Oppikoppi deur griffin

Ons is dik besig om al ons varkies op hok te probeer hou met heeltelmal te veel video en foto's wat ons by Oppikoppi geneem het, maar jy kan solank kyk na die eerste video wat ons vir hulle klaargemaak het  – Die Oppikoppi beer drone.

Jy kon vanaf 'n app op jou smart phone 'n bier by Oppikoppi bestel en die drone het vir jou 'n een met 'n parachute kom drop by jou GPS location. Fokken lekker hoe tech mens se lewer aan die handeklap hou. Granted, so paar het in die bome beland, want dit is after all fokken Oppikoppi, met like bome en shit. Rome is net in een dag opgefok…

 

Hierdie post is 52 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,462,633 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinOppikoppi beer drone. Manna uit die fokken hemel.