Is jy al amped vir Oppikoppi, ou (bewilder)bees?

In Oppikoppi deur griffin2 Eiertjies

Check laasjaar se vibes uit. Vir die wat nog nie tickets het nie, of uitmis – moenie worry nie, ons sal hierdie jaar nog meer videos afneem…

griffinIs jy al amped vir Oppikoppi, ou (bewilder)bees?

Comments

  1. Bierboksomdiced

    Jajajajaja!!! Bring die water, bring die sand! Jou rooikopkind is uitgebrand! Luvdaginga!!

  2. Teodora

    Shoprite Checkers same diff, haha! Ek raak nou nog deurmekaar met die een wat 400m van my huis af is :pStill, won’t be prreaped for 20 000 people’s booze Ek scheme dit bly n beter idee om voor die tyd by Makro of so te gaan koop Sien jou daar dude! Gaan epic wees!

Gooi Comment