Bizarre Bedonderde Donderdae – Die Blou Bul

In Bedonderde Donderdae deur griffin

Voor ons by vandag se Donderdagvideo kom is daar eers 'n voorskou. Soos by die movies in die ou dae. Gryp gou 'n
pakkie chips of popcorn en check Corne en Twakkie se nuwe episode uit. Skittles is fokken whack, yo!

En nou vir vandag se aflewering van Bizarre Bedonderde Donderdae. Die Blou Bul. Hy weet heel duidelik van verloor af. En hulle fans is slegte verloorders…

Hierdie post is 75 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,462,597 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinBizarre Bedonderde Donderdae – Die Blou Bul