Wat van so bietjie free musiek? ‘n Hele Thys Nywerheid album!

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

Lekker as 'n mens free stuff kry, huh? Jy kan Thys Nywerheid se album "Wit Geraas Vir Donker Dae" for free download hierso. Elf kick-ass tracks vir 'n skamele 54mb. Laat ons gerus weet wat jy skiem van die album.

Maak gerus 'n draai op die man se interwebpage, volg hom op twatters of krap op sy Faceboek muur. Tune hom ons het jou gestuur…

Track listing:
1)  Man van die nywerheid
2)  Emo Boys
3)  Loodpil vir Lucifer
4)  Huil die leser
5)  Jimi Hendrix
6)  Please mister President
7)  Balade vir 'n barman
8)  Gooi weg jou majiengeweer
9)  Sonskyn en wyn
10) Mamon
11) Haasdas
thys

Deel met jou tjommies!

    griffinWat van so bietjie free musiek? ‘n Hele Thys Nywerheid album!

    Gooi Comment