Comments

  1. Prof. Bokdrol

    Befok – ideaal vir die winter, dan kan jy albei jou hande gelyktydig warm hou!

  2. EKKE

    Daar is n gesegde wat se dat enige iets met tiete of wiele jou sal kak gee! Word die kak nie ook meer as die tiete of wiele meer word nie?

  3. PK

    Ek het my eerste kennismaking met driete In 1990 gemaak, dit was 'n fliek: Total Recall, Total Recall 2 het ook driete…….

  4. Author
    griffin

    Jy is 100% reg. In Total Recall 2 lyk dit net about 1000% beter. Daai eerste een, not so much. Meer van ‘n mondkots vibe.

  5. Willem Wikkelspies

    Indrukwekkend, maar te veel van 'n goeie ding is ook nie altyd goed nie. Mens het net twee hanne, en 'n extra knoppie op die Hi-Fi om te tune maak dinnge net ingewikkeld.

  6. Belhamel

    Welkom terug Riana. Ons het vreeslik verlang. Weereens baie dankie vir jou vorige bydraes. Jy moet my nou verskoon. Ek gaan so bietjie in die argiewe rondkrap….

  7. vim

    dis soos om vir n ferrari spoilers aan te sit

Gooi Comment