Tot Stilstand – Droë Reën

In Fokken Main Videos deur griffin2 Eiertjies

Hierdie outjies het onlangs by die Watkykjy party gejol by Arcade Empire in Petoors en hierdie is hulle nuwe music video…

Deel met jou tjommies!

    griffinTot Stilstand – Droë Reën

    Comments

    1. Drinkwater

      Fokkit, hy moet passop. Daai een dominatrix gaan sy oog uitsteek met haar kennebak. Maar baie cool song en video. Juan se stem is awesome.

    Gooi Comment