Pinocchio – Episode 2 (Afrikaans)

In Fokken Main Videos deur griffin

Smaak my die eerste episode van Pinocchio was vir meeste van julle (fok die ander) 'n wenner gewees, so ons klap vandag sommer epsiode twee in plaas van 'n Bizarre Bedonderde Donderdagvideo. Daar was in elk geval fokol tyd gewees om een te maak omdat daar hierdie week nog nog in Tanzania en Zambia rondgefok is met 4×4's en eers gisteraand laat terug gekom is, so daar word eers so bietjie bene gerek. 'n Man kort gewoonlik 'n vakansie na 'n vakansie. Die avontuur sal wel een of ander tyd in die nabye toekoms met julle gedeel word. Dit was fokken lekker gewees.

Geniet in die meantime die tweede epsiode van die die klein kak, Pinocchio:

Hierdie post is 226 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,604,566 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinPinocchio – Episode 2 (Afrikaans)