Park Acoustics – hierdie Sondag!

In Park Acoustics deur griffinRek jou bek

Dis alweer sulke tyd, maar kom ons check eers bietjie wat laaskeer gebeur het by Fort Schanskop by die Voortrekkermonument. Late Night Fox, Koos Kombuis, Die Skynmaagde,  Black Cat Bones en The Brother Moves on was deel van die entertainment gewees.

Foto’s deur Henry Engelbrecht en Ingrid Swart

Hierdie Sondag is ‘n lekker rustige een. Click op die flyer om na die Facebook page toe te gaan vir meer info en om tickets te koop. Dit lyk of daar alreeds oor die 800 mense na hierdie een toe kom. So gepraat van tickets, baie geluk aan Corné Koegelenberg en Marissa Dreyer wat elkeen ‘n double ticket gescore het na hierdie Sondag se gig.

park acoustics

griffinPark Acoustics – hierdie Sondag!

Gooi Comment