Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffin6 Eiertjies

Insured by the mob's
Donald

mob

mob2

Hi Griffin
Ek het die Polo in Oranjemund gesien.
Cheers
Koeboes

oranjemund golf

oranjemund golf2

oranjemund golf3

oranjemund golf4

Kyk hier n paar wat ek al op af gekom het
LJ

IMG-20110930-00105

IMG-20111110-00243

IMG-20111110-00244

IMG-20111202-00316

IMG-20120617-00507

IMG-20120617-00508

Hi,
die 2 gekry by Tiger Wheel & Tire, Goodwood…
cheers,
Tertius

IMG-20130615-00239

IMG-20130615-00241

Groot Oga trok in die Centre of Excellence – Lagos.
Hans

Monster trok

Hi da Griff en kie.. Stellies het ook sy deel van zef hoor! Soos die helpmytrap dude. Die blaar het sy fiets met 'n weedeater enjin gemofiefaai!
Groete
Dries

helpmytrap

helpmy

griffinLaasweek se zefspotters

Comments

  1. FBI

    Die laaste is  somer bolt on kits wat jy koop vir enige fiets die so 2.5k vir die stel en pas enige fiets van jou oupa se dikwiel tot die laaitie se bmx

  2. willem

    Dit wil lyk of die arme poes in die polo n J met n I verwar??? Is daar skole in Natal of is dit net n vakansie plek??? Miskien moet hy ook maar n hoender hokkie agter in die wa bou??!!!!!

  3. Bokpoes

    Sê vir LJ daai 3-wiel poegie behoort aan 'n gestremde seun van Kraaifontein, hy moet nie 'n poes wees nie.

  4. PoesKop

    Hey Willempie, Oranjemund is nie in Natal nie, poes. Die N staan vir N A M I B I E!!!!

Gooi Comment