jack-parow-vote

Help bietjie vir Jack Parow uit en vote.

In jack parow deur griffin4 Eiertjies

Click op die pic hieronder of op HIERDIE link en gaan vote samblief vir Jack Parow. Help 'n bra uit.

jack-parow-vote

Deel met jou tjommies!

    griffinHelp bietjie vir Jack Parow uit en vote.

    Comments

    1. Dawid Jagsmeester

      Hoekom Jack Parow en nie Die Antwoord nie?

    2. #1 Pisscat

      Waarvoor moet ons fokken vote? waaroor gaanit? ek kliek nie sommer op enige fokken link nie !

    Gooi Comment