Dis naweek, kom ons fokken duik!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin3 Eiertjies

Hang in there maats, dis volgende week pay-day en die winter is besig om 'n lyn te sny. Oppikoppi is ook om die draai. Dit gaan eina wees, maar dis later se worries. Dis nou eers naweek en tyd om te fokken duik! Hoop jy't iets lekker vir die naweek beplan…

O ja, ons het twee double tickets om weg te gee na die volgende Park Acoustics. Check Twitter uit as jy wil score.

ou-poesvis

Ag en hier is nog so 'n ou ietsie. Kom ons kyk hoe die Norwegians duik:

Deel met jou tjommies!

    griffinDis naweek, kom ons fokken duik!

    Comments

    1. Die Vrotkol

      JIRRE , EKT myself gejizz ,  daai bra is n poes ! beginner ! No good ! op die ou ende duik hy fokn hard !!!Kak gevaalik!
      MSP 

    Gooi Comment