Dis naweek, kom ons fokken duik!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffinRek jou bek

Oor presies 'n dag minder as vier weke is dit tyd vir Oppikoppi en weet jy wat dit beteken? Die einde van die fokken winter. Somer begin altyd met die naweek van Oppikoppi. Altyd. Om die lente behoorlik in te gaan, is ons besig om 'n poesgroot Watkykjy spring party op 'n plaas te reel tussen Joburg en Pretoria met 'n hele klomp befokte bands. Ons sal jou later daarvan vertel, want jy moet eers hierdie Oppikoppi tickets gaan wen. Daar is amper fokol tyd oor vir die kakmaklike kompetisie, so roer jou fokken gat.

In afwagting vir die somer om sy verskyning te maak met sy gepaardgaande poespelmets (dis 'n miniskirt, jou dom naai), is dit nou eers naweek en noodgedwonge tyd om oudergewoone te fokken duik!duikbrilletjies

Hierdie post is 6 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 32,626 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDis naweek, kom ons fokken duik!

Gooi Comment