Hahaha, vang ons julle lekker! Julle het gedink ons het te dronk geraak om hierdie week 'n Donderdagvideo te maak? Julle is 100% reg. Ons het dit eers Vrydagoggend 3am uitgekak. Ons het te veel Thai whiskey gedrink. Vat so, julle! En vat so, Batman!
BUUUURRRRP!
Hierdie post is 56 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,046,419 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
Fokken briljant!!!!!!
Moer lekker om hierdie terug te hê.