Bitterkomix was lanklaas op die rakke te bespeur. Die ouens was heavy stil gewees, maar daardie stilte word eersdaags verbreek. Kakhard. Die ouens breek alles af en dit gaan vir sommige mense heavy fokken warm onder die kragies maak. Joe Dog van Bitterkomix het vir ons 'n voorsmakie gestuur van Bitterkomix 16 wat vanaf Augustus in boekwinkels beskikbaar sal wees.
Hier is een van hulle vorige boeke:
Dis nou die regte tyd om weg te kyk as jy maklik harties kry…
Hierdie post is 272 keer in totaal gelees en 4 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,057,313 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
Ha Ha Ha Ha !!
As die Huisgenoot tannies die sien gaan hulle hulself heeltemal bekak. Al die gode in 1. sex,geloof,rugby,draks en joost.
Dank GOD vir Bitterkomix!
Die perde bel baie vêr… Ek dink nie jy moet God dank vir daai kak nie..
Nee jissis ouens , dis nou regtig in swak smaak . Net omdat n ou n hoer genaai het en coke van haar clit af gesuig het , is almal nou sommer lelik met hom . Wat is n lekker hoernaai dan nou sonder n bietjie snoet-spoed?
Wow, julle het nuwe laagte bereik met daai comic. Ek volg watkykjy al vir jare en dis die tweedekeer in 6 maande wat wat ek bitter teleurgesteld is.
Jammer ouens maar daai is bitter kak smaak. Dis nou nie oor die geloof en Joost kak nie, dis oor dit net 'n fokkol is. Dit maak geen sin nie. Julle teken 'n klomp kak en se goed by daai kak wat offensive is maar wat tot geen punt kom nie. Ek kan net sowel nou 'n random celebrity se kop op 'n skaap teken wat deur profeet mohammed in die hol gevat word met random woorde by wat nie relate tot enigiets in die lewe nie en dit publiseer en verwag mense moet dink dis skerp.
Hel nee. Open minded is ek, maar dit is nie funny nie. Soos Kasper de Vries wat sy career weer op track wil kry deur meer en meer controversial(en minder funny) te raak.
Ek verstaan dat hulle die draak steek met Huisgenoot en die sensasionalisering van celebrity smart maar daai image is steeds in baie swak smaak. Mark my words, daai prentjie gan nog baie kak in die media veroorsaak maar dis juis die doel daarvan. Helaas, ons leef in 'n samelewing waar kuns nie meer op eie meriete raak gesien kan word nie en tensy jy die 7 soorte kak uit almal uitskok word al jou attempts tot kuns bloot geignoreer of onder die mat ingevee. Vra mar die Antwoord – hulle fokken weet waarvan ek praat!
Ek double-dare julle om dit met Islam te doen…
Bitterkomix elf was die beste een sover.
Nee jong daai is regtig nie aan nie ouens. Dis glad nie snaaks nie.
Moer swak smaak Grif! Drol!
wat n pot poes!!! regtig???
Goeie komic! Nice. Ja 'n Islam komic sal mos mooi loop!!! Tripple dare.
Lol. Die manne wat so kla oor swak smaak. Fokkit, dis watkykjy, nie die Keur,Huisgenoot of Juig magazine nie. Daar is nou vir jou kak smaak.
Meh. Eers skrik mens, en mens cringe. En dan dink jy, dit is fokol snaaks nie. Niks skerp nie. Hy probeer net kontroversieel wees. En dit is nie moeilik nie. Voel vir my meer soos 'n laaste deperate call for attention.
Daar is regtig fout met my. Ek is fokken 40 en wou my kak lag vir die comic. Jesus se piel en al…
Pragtige, pragtige comix! Die geïndoktrineerdes sal maar altyd kla totdat hulle wakker skrik! Jammer om van julle kak te hoor. Regtig.
Ja, ek weet nie, dis moerse in your face en laat al die sondag skool onnies in hulle broeke kak, maar dis nie funny nie. ek is fokken serious. al punt wat ek kan sien in dit is as hulle elke week gelowe end gode roteer net om gelowiges te skok. maar ek gaan nou regtig nie my poes af lag nie, vir ons atheist's is dit net fokken boring. period.
Die Jerre weet maar maar dit is befok snaaks maar ook nie reg nie — ek is seker ek gaan hel toe
Satan se hy hou daarvan