Watkykjy nuus round-up. Week 25.

In Wat is nuus? deur Vent Venter1 Eiertjies

Elfjarige laaitie maak vrou swanger
Nieu-Seeland is blykbaar naby Australië, of so iets. Fok rugby. In hierdie Nieu-Seeland het ‘n elfjarige seun ‘n skoolmaatjie van sy ma swanger gekry.
sugar mommy lekker boudeJirre. Ek’t nog nie eens draties gekap op 11 nie. So graag soos ek die laaitie wil tune “Respek!” en hom fist-bump, gaan ek nie, want hierdie is eintlik nogal faktap. Die vrou is 36 jaar oud, so dit kom eintlik neer op statutory rape. In Nieu-Seeland kan vroue egter nie van verkragting aangekla word nie, so sy sal probably wegkom met sexual assault of iets. Daar’s nou ‘n moerse ding, na aanleiding hiervan, dat die wet hersien moet word.
Die outjie het darem die balls gehad om sy skoolhoof te vertel van wat aan die gang is. Daarvoor sal ek hom wel “Respek!” tune en fist-bum. – News 24

“Hoer” poes dude en steel sy shit
prozzieJennifer Leigh Robbins (20) van Florida in Amerika het ‘n ou sover gekry om in te stem dat hy haar sal betaal vir ‘n naai. Sy het hom na ‘n motel geneem, waar hy vyf honderd dollar op die microwave neergesit het (asof enigiemand in ‘n motel ooit die fokken microwave gebruik) en gereedgemaak het vir ‘n daad van innige, opregte, intieme liefde. Ongelukkig vir sy romantiese siel het sy hom nie met ‘n stroompie poessap nie, maar met pepper spray gespuit. Sy het toe ‘n buddy van haar, Matthew Pauley, by die kamer laat inkom sodat hy die ou verder kan opfok. Die ou het egter teruggefight. Ander gaste het gecheck hoe die drie die gang in stoei, toe fokof Jennifer en Matthew maar. Hulle het egter in al hul wysheid ‘n card key vir die hotel waar hulle gebly het, laat val. Die cops kon hulle dus heel maklik opspoor. – Gainsville Sun

Paartjie tronk toe ná hulle voor klomp tieners lek-lek speel
koeklekkerJacqueline Holden, 37, en Sam Rowan, 22, was in hulle moere in gesuip toe hulle besluit het dis ‘n goeie idee om ‘n potjie oral sex te speel by ‘n besige trein- en busstasie in Brittanje. Holden het blykbaar op die grond gelê terwyl Rowan haar koek gelek het. Meer as veertig tieners het die hele affêre met hul selfone afgeneem, seker met die plan om dit later by die huis te gaan oefen met spanspekke. Die twee het glo die skare gespeel en gekry om hulle aan te moedig en te juig en shit. Nou ja, vir hulle moeite is hulle albei tronkstraf van tien weke opgelê. Van koekie na tjoekie, hahahahaha!! … fok, ek’s dronk.  News.com.au

Vent VenterWatkykjy nuus round-up. Week 25.

Comments

  1. O Ja

    Die mikrogolf is mos definitief gebruik om jou borde hot te maak, as jy my drift vang.

Gooi Comment