Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffin1 Eiertjies

Hey Griff. Hier is so paar zef karre wat my tjomma in Indonesia raakgeloop het by die motorshow en op straat.
Gert

image

image2

image3

iamge4

image5

image6

image7

Durban busse lyk lekke ne? Wonder wat se sound systems binne in is.
Mike

bussie

bussie2

Kielie is nie net 'n gewone Yaris nie – dis 'n "John Deere" Yaris
Mike

kielie

Hello Julle,
Hierdie oukie gespot in Kempton.Ek het nie woorde nie.
Melktert.

Benoni-20130603-00004

Benoni-20130603-00005

Benoni-20130603-00006

Ek vergeet die heeltyd om vir julle ouens hierdie outjie te stuur.  Lekker watkykjy vlak af die kaap af
Etienne

watkykjy

Hierdie is een van my facebook maats, hy ry tot hierdie monster op "NF racing fuel" papa!
Godfried

racing fuel

Hi Griffin,
Het hierdie doos ge-"spot" in Mount Road, Port Elizabeth
Groete
Jano

doos

Oubas gespot in Delmas
Jane

oubaas

Hi,
1st pic is a brilliant custom from Carletonville.. Why they hell would you choose that colour! (Mooiste Binne PP) 2nd and 3rd pics are from Irene Mall… No words
Dankie weer vir die site!
Nicholas

binnepoespienk

irene mall1

irene mall2

griffinLaasweek se zefspotters

Comments

  1. Franco

    Daai beetle is 100% reg vir die zombie apokolepsie..

Gooi Comment