Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffinRek jou bek

Hi Griff,
Weet nie of dit duidelik is op die foto nie, maar dié knaap se chassis is só gebuig dit lyk of hy heeltyd besig is om van baan verwissel…
Dis lekker in die Vaaldriehoek!
Cheers,
George

faktap chassis

Mirrag Griff
Hierdie diamantjie gespot in upington, jammer vir kak kwaliteit, maar die swag-mobil het nogal da weg gefokof.
Groete
C

swag

Yo Griff,
Hollanders is nogals klipharde zefmense, check hierdie Toyota uit. Die ou wat hom gespray het, was so haastag hyt sommer sy nommerplaat getag.
Groete uit Nederland,
Pietman

zef kaaskop

Fok my!
Ek het die nes ontdek! Die Main nerve!! Die plek is in Alberton!
Jaco

IMG_2665

IMG_2666

IMG_2667

IMG_2668

IMG_2669

IMG_2672

IMG_2673

IMG_2674

IMG_2679

IMG_2680

IMG_2681

IMG_2682

IMG_2683

IMG_2684

IMG_2685

IMG_2686

Deel met jou tjommies!

    griffinLaasweek se zefspotters

    Gooi Comment