Dis langnaweek, kom ons fokken duik!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin

Julle moet lekker jol die naweek. Daar gaan more so bietjie Durban toe gevlieg word vir die Top Gear Live show. As ons nie te veel fles vat nie bring ons dalk 'n oulike video en so paar foto's terug. Thank fuck Durbs het gewoonlik lekker weer in die winter.

Gaan kry vir jouself iets lekker om te doen – innie Kaap kan jy vir Chopper join vir RAMJAM (scroll af vir details). Wherever anders jy jouself mag bevind kan jy krieket en rugby kyk, flesvat en braai. Moenie laat die langnaweek jou onderkry nie.

Staan op, neem jou bed op en fokken duik!

langnaweek

Hierdie post is 567 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,615,883 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDis langnaweek, kom ons fokken duik!