Comments

  1. potplant7

    Altyd 'n wenner op die Sabat….skote Griff

  2. JagsJannie

    Fok Vrotkol, na veel indiepte en intensiewe ondersoek op die foto's, kan ek verklaar daar's geen Piele te vinde. Praat jy dalk van ons WKJ's se Piele wat die susters graag wil buig?
     
     
     
     

  3. Petrusposbus

    Dis cool en als, maar waar is bizzare donderdae heen. Dit was seker n maand al terug wat julle laas so n gem gehad het. Eks bederf met dit, dis so addicting soos drugs. Asseblieftog bring dit terug.

Gooi Comment