Ricky Gervais se karakter van The Office, David Brent, het 'n nuwe YouTube channel waar hy jou leer guitar speel. Die reeks het vandag afgeskop. Dis nogals fokken piele:
Hierdie post is 27 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,065,576 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
Jirre, ek love ou David Brent. Daai episode in The Office waar hy sy kitaar uitpluk in die training session is fokken legend.