Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffinRek jou bek

Hey Griff. Hier is so paar zef karre wat my tjomma in Indonesia raak geloop het by die motorshow en op straat.
Gert

1

2

3

4

5

6

7

Hierso is so paar fotos wat ek gewaar het in Marble Hall en in Groblersdal.
Jakobus

groblersdal-1

groblersdal-2

groblersdal-3

Sjoe,check hierdie ondersteuners!
Theo

gee-bulle-horings-2

gee-die-bulle-horings-1

Die vrystaters moet maar eerder nie bulle support nie…
Mr Dutoit

bulls

Only in Pretoria …en hy luister oorverdowend Teuns Jordaan!
Samie

theuns 1

theuns 2

Hallo Griff,
Aangeheg is iets wat ek die week in Kuruman gespot het wat jy dalk kan gebruik vir Maandag se Zeff spotters.
Groete,
Bees

owner-johan

Braai die kind
Constant

braai-family-sticker

griffinLaasweek se zefspotters

Gooi Comment