Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffin4 Eiertjies

So paar zeffies
James

AK47 KGB

Geel

Skelm

Taxi met diplomaat nommerplate?
James

Taxi

Op die N1 in Kaapstad gesien. Het nie geweet hier is so baie pussies wat vrylik rondbeweeg nie…
Emile

prrrrrr

Nog ñ wenner uit Doosburg(Boksburg)
Henry

image

image_1

Hier aan die Weskus tel ons karre gou spoed op Griff!
Sakkie

weskus

Gesien in JHB. Ek weet regtig nie wat de moer die ou nou eintlik probeer se nie, ek hoop maar die ou is n brood bakker of so iets…
Chris

eks vars

My tjommie gee so bietjie Engels in die overseas.
R

poes

Yes griffin ek het hierdie outjie in Potch raak geloop.
Koos

mini jager

HI GRIFFIN
EK HET HIERDIE BEAMER IN KRUGERSDORP GESPOT. EK DINK DIE OU WERK SEKER VIR TOP-TV.
GROETE
Stefan

top tv

Die ene vanmiddag in Bellville gesien. Die mense in die Noord Kaap kan seker nie sien die kar is WIT nie.
Willem

WIT

Hi Grif
Van Keiptouwn tot skaap naai.
Willie

c274d85351ee4182b18b66c2c2b17cf9

images

Slow_Down

Gesien in die ooste van Pretoria.
Chris

drift it

Hosja!
Die mcguyver gespot in TableView
Lekker by die see
Corrie

IMG-20130430-00902

griffinLaasweek se zefspotters

Comments

  1. ekke

    Daai vars man het seker n Zuma shower gevat.

  2. Willem Wikkelspies

    Daai geel gevaarte is erg Zef. Ek skeem dis die eienaar wat daar in die verte aan gestap kom met sy geel hemp en matching sakke. Kan net hy wees

  3. Esea

    Daai Ek’s vars nommertjie is 5fm se DJ Fresh se kar

Gooi Comment