Dis naweek, kom ons fokken duik!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin2 Eiertjies

Volgende week is daar 'n piele review van die nuwe iPad mini en so paar apps wat ons vir julle gaan voorstel (jy ken tien teen een meeste van hulle) maar die review gaan so bietjie anders wees aan die normale kak waaraan julle gewoond is. Meeste van julle etters het smart phones en unbotteled what-whats en gebruik dit vir absolute tos. Tos soos hierdie:

Haha! Die katjie vloek so en goed! Speel dit nog 'n keer! Jissie, dis snaaks hoor! Fok.

Ons sal julle wys hoe die iPad mini julle vir at least 'n hele fokken dag kan besig hou. Jy het mos siekverlof, en winter is om die draai… maar vir alle praktiese doeleindes is dit nou eers naweek, so jy moet fokken duik, pappie!

waar-is-my-swemmies

Deel met jou tjommies!

    griffinDis naweek, kom ons fokken duik!

    Comments

    1. ekke

      Ons het laas week haar mooi boutjies gesien en die week n halwe nipple. Hoe lyk dit met al twee mooi tieties volgende week???????

    Gooi Comment