Right, soos ons belowe het, is die outjie effens fokken laat. Lekker Bizarre Bedonderde Donderdae op 'n fokken Vrydag. Dis 'n korterige enetjie. In vandag se aflewering gaan kuier Jaco Boompiel by Marie om cool tunes te luister, maar die arme ou word lelik deur haar en die ou lady behandel. Siestog. Die arme drol.
Geniet hom en FFS, gaan vote vir Watkykjy hierso (click 'like' langs my ninja suit)
Hierdie post is 67 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,212,253 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
Hey julle mal poeste, moenie so met my liedjie “Baby vrotpis” spot nie. Dis ‘n lekker song julle dom nole.
…"marie sit daai kak af, …yissis"
Lag my gat af elke keer
My Ouma sê as daar sulke lekker naai musiek in haar dae was, was my Pa vandag 'n drieling.