Agtien mense wat altyd single sal bly.

In Snotstories deur griffin1 Eiertjies

Gunsie tyd: Gaan vote gou-gou hierso. Dit sal jou minder as 10 sekondes neem. Ek is so 60 odd votes van wen af. Click net “like” langs Watkykjy (en lees sommer ook daai piele review). Julle kan nie laat daai ander etters my beat nie!


‘n Watykertjie het so paar nie-lekker kiekies met ons gedeel op Twitter en nou share ons so paar van hulle met julle ook.

Single en ready to mingle, huh? Ontmoet agtien mense wat heel moontlik nooit naai sal kry in hulle lewens die, vanweë die verskriklike hoë faktor van creepyness en all-round faktapgeit…

Die tannie wat die apie pakslae gee:
Sy het heel moontlik vir ses jaar lank aan hierdie apie gebrei, terug gestaan, haar klere uitgetrek en haar tiete gebrei soos sy haar handewerk en accomplishment bewonder het. En toe sit sy die piel en ballas eenkant en brei verder aan die res van die lyf vir nog ses jaar…
aap piel

Babyman:
Staan voor die mirror. Kry jou selfoon uit. “Googoo-gaga, pfft!” *poef in jou broek*. Neem ‘n selfie en sit dit uit op die internet saam met ‘n advertensie in Hoekie vir eensames: “Baba met klein piel en sif baard soek companion. Moet doeke skoonmaak en bottie voer elke oggend voor ek na my werk by die call centre ry. Selftstanding. Behalwe vir die feit dat ek ‘n fokken veertigjarige fokken baba is. Enkellopende dames tussen die ouderdom van 65 en 99 alleenlik, asseblief
baby man justin bieber

Die kaalkop creep
Dis jammer hierdie ou weet nie van babyman hierbo nie, want hulle sou nogal goed bymekaar pas. Heel moontlik in mekaar ook…
creepy babapop oom

Die mal, onsuksesvolle digter
In hierdie marabs se strewe na gwap het hy miserably ge-fail. Hy het heel moontlik ‘n bottel vodka uitgesuip en sy negentienjarige seun van twee failed huwelike terug gevra om vir hom ‘n foto te neem met die Polaroid en en te scan vir die interwebs. Omdat hy ‘n onsuksesvolle digter is, kon hy nie verder kom as om “Makin’ bacon” op die singles website te gooi nie. Hy kon niks verder kry wat met bacon rym nie. Oh well, niks naai vir jou nie, ou perd.
bacon man

Die waaghalse
Hierdie groepie van drieoutcomes-based education matrikulante het vir die “danger” faktor gegaan. Check, hulle sal eerder graag saam in ‘n groep uitgaan en probeer om die drie lelikste berghekse by die bowling alley of kerkbasaar op te tel. “Hey ouens, kom ons steek ons crotches aan die brand en gooi ‘n foto op die internet. Lekker kakgevaarlik!”
Wat die foto egter nie wys nie, is dat in plaas van vlamme daar later piele sou wees waar hulle sit en mekaar se rieme ruk. Daar op die couch. Met fokol op die TV.
draadtrek spannetjie

Die gemorsie
Sorry, ons mag dalk verkeerd wees om hierdie te groepeer onder mense wat nooit sal date nie. Dit lyk of hulle alreeds op ‘n date is. Lyk of daar so paar extra chromosone op die menu ook was. Dit kon nie lekker gewees het nie. Kyk na al daai opgooiseltjies voor op ou gemorsie se pienk hempie. Shamepies.
opgooiseltjies

Poedelman
Ons is net fokken dankbaar hierdie ou is nie poedelkaal nie. Wat maak daai poedelmannetjieshond se poot daar voor by jou babamissiel se area, ou grote?Hello Kitty het sopas drie van haar nege lewens ook verloor.
creepy poedelman

Die swietieman
Vir vyftig sent kan jy ‘n coin drop en swieties sal al die pad van die ou se nippels af travel na die deposit box onder waar jy dit met jou mond kan vang. Behalwe, wat jy met jou mond gaan vang, gaan seersekerlik nie swieties wees nie.
tollie swieties

Varballas Venter
‘n Cosy aand by die huis voor die kaggeltjie. Hierdie ou kan jou alles bied. Hy sit reeds in ‘n gemaklike broeknaai broek, hare effens sweterig teen die voorkop, enigste drie knopies los. Hy is reg om jou te vat. Daar is net een klein probleempie. “Kan my handgemaakte Miss Piggy in haar silk nighties kyk as ek jou doggystyle in die boude gee en soos ‘n vark skree?”Dueling Banjo’s as romantiese agtergrondmusiek is ‘n optional ekstra.
.creepy kont

Gangsta numba one
Of Flippie met die Fedora hoedjie, soos sy enigste twee vriende hom ken. En met vriende bedoel ons die twee oorgewig lesbian susters wat in die straat af bly onder die kafee op die hoek en bietje te veel van tik hou.Kyk hoe fedorable lyk hulle:goue fokkies

Dwergie, please!
Hierdie ouens is gewoonlik heeltemal te besig om bong te rook dat hulle nooit sal agterkom dat hulle single is. Hulle het heel moontlik ‘n shot met meisies wat baie van die natuur en onnetheid hou. Dis nou as jy na die vreeslike mooi painting van die zebra’s teen die muur kyk. En die ouens uit die kamer verwyder. En net die painting daar los. Hier is actually heeltemal te veel verkeerd met hierdie foto, so ons bly maar net stil…
klap bong met dwegieman

PW Botha as tiener?
Words… don’t come easy… to me…
poesvreter

griffinAgtien mense wat altyd single sal bly.

Comments

  1. G-Unit

    re the last photo – the dude from Right Said Fred has really let himself go.

Gooi Comment