Was jy by Park Acoustics?

In Park Acoustics deur griffin

Hier is 'n recap van Maart 2013 se Park Acoustics gig. So paar lekker next level foto's en 'n video. Die volgende een vind Sondag die 28ste April plaas met Van Coke Kartel as headliner. Kry solank nou al jou tickets, want hierdie een gaan fokken huge wees.


Foto's deur Ingrid Swart en Henry Engelbrecht:

Vir meer info, gaan check Park Acoustics se Facebook page uit

park acoustics VCK

Hierdie post is 43 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,662,830 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinWas jy by Park Acoustics?